Home » Voorskrif Gebede Uit Die Hemel: Bid, Glo, Twyfel Nie En Ontvang Matt 21 V 21-22 by Dirk Adrian Flemix
Voorskrif Gebede Uit Die Hemel: Bid, Glo, Twyfel Nie En Ontvang Matt 21 V 21-22 Dirk Adrian Flemix

Voorskrif Gebede Uit Die Hemel: Bid, Glo, Twyfel Nie En Ontvang Matt 21 V 21-22

Dirk Adrian Flemix

Published February 1st 2014
ISBN : 9781495407390
Paperback
148 pages
Enter answer

 About the Book 

Die gebede is geinspireer deur die Heilige Gees en bevestig deur die woord van God (Die Bybel). Die gebede is saamgestel uit 4 hoof kern vers gedeeltes uit die Bybel. Geskrifte soos. U woord is lewe vir die wat dit vind en genesing vir my hele liggaam. Alle behoeftes van die Kind van God word gedek in die gebede. Genesing, voorsorg teen siektes en beserings, beskerming, bevryding van binding en vloek, voorsiening van behoeftes, vryheid van probleme, vertroosting en self krag opbouing.